Kategorie: Geestelike Waardes
Prof WD Jonker (WDJ) het vanaf 1974 tot 1992 die rubriek “Geestelike Waardes” in die Burger behartig. Die Burger het toestemming verleen vir die plasing van die artikels. Gebruik van die teks is onderhewig aan erkenning aan Die Burger as die kopiereghouer.