Christene wat koukus en nie koukus nie

OOR CHRISTENE WAT KOUKUS EN NIE KOUKUS NIE

Izak de Villiers skryf in DIE KERKBODE, Woensdag 28 Julie 1999 (Rubriek: Boekewêreld):
Willie Jonker sê duidelik dat Selfs die kerk kan verander (Tafelberg) geen outobiografie is nie, hoewel outobiografiese gegewens noodsaaklikerwys die verteldraad van die hele boek is. Die skrywer is ’n bekende en geliefde hoogleraar, ’n man van vele gawes en bowenal van deurleefde Christenskap.

DIE KERKBODE, Woensdag 28 Julie 1999 (Rubriek: Boekewêreld)

Download the PDF file .