COMMUNIO SANCTORUM GEREFORMEERDE KERKREG VERSUS KERKLIKE GESKEIDENHEID.
’N BIOGRAFIESE BIBLIOGRAFIE VAN W.D. JONKER, 1955 – 1968
(Proefskrif vir die kwalifikasie Philosophiae Doctor onder proff. E. A. de Boer (promotor) en R. M. Britz (medepromotor), gedoen en goedgekeur in die Johnathan Edwards sentrum van die teologiese Fakulteit van die Universiteit van die Vrystaat. )